Maak ‘n gewone EFT betaling. Gebruik jou lidnommer of naam & van as verwysing.
Invloed Kerk NPC Tjekrekening Rek: 62822750544 Tak: 250655
Eenvoudig en veilig. Gee eenmalig of maandeliks deur gebruik te maak van jou debiet- of kredietkaart. Die betaling word geprosesseer deur PAYFAST.
Sekere banke laat toe dat jy ook jou Banking App se scan-to-pay opsie kan gebruik op die Snapscan kode.