
Dis so lekker om te besef dat die Here elke kerk instansie roep om ‘n unieke rol te speel en so ‘n geestelike huis te bied vir elke gelowige. Nes al die ander gemeentes in ons stad, het Invloed ook ‘n duidelike doel om te bereik. Hier onder sal jy skakels sien om meer van ons te leer onderandere ons visie en missie, geloofsbeleidenis en ons span. Indien jy meer vrae het, vul gerus die onderstaande vorm in.
‘N KERK WAAR
JY GOD KAN BELEEF EN VOEL JY BEHOORT