Project Description
Ons almal ken die belangrikheid van gemeenskap. Dit is van uiterse belang om hande te vat met ander gelowiges! Dit is wat ons doen is die reeks, ons vat hande saam 3 ander gemeentes deur by hulle eredienste in te skakel. Daar is ons 4 kerke, maar een koninkryk.
PREEKREEKSE
PREEKREEKSE
Kies die preekreeks waarna jy graag volgende wil luister