Project Description

Plaasmoorde, geslagsbaseerde geweld, kinders word onder ons neuse gesteel, werkloosheid, jou velkleur maak van jou ‘n vyand, jou taal maak van jou ‘n teiken en die lys hou net aan. Ons almal is keelvol oor die sake en meeste het vrae, veral teenoor God.

1. Wanneer God nie luister nie

Preeknota

2. Wanneer God nie sin maak nie

Preeknota

3. Wanneer God nie help nie

Preeknota

BESOEK ONS

WAT KAN JY BY ONS DIENSTE VERWAG

PREEKREEKSE

Kies die preekreeks waarna jy graag volgende wil luister