Praat God se Taal of hou jou mondadmin2020-09-21T14:05:16+02:00
Project Description
Die hoeveelheid tyd wat jy saam met iemand spandeer is die hoeveel wat jy hulle taal sal praat. Dié is ook waar in ons verhouding met God. Hoe meer tyd jy saam God spandeer, hoe meer gaan jy soos Hy wees.