Project Description

Welkom by Ingroepe

Tydens die spesiale ingroep reeks gaan ons saam op ‘n gefokusde reis om die haas in ons lewens uit te roei. Saam gaan ons spesifieke oefeninge doen wat ons siel weer opnuut in die Here sal anker. Van die oefeninge mag dalk eers vreemd voel, maar sien dit as ‘n eerste soen. Jy is nie seker hoe om dit te benader nie, maar jy weet dit is die moeite werd. Mag jy deur die krag van die Heilige Gees stadig genoeg beweeg sodat jy mense opreg kan liefhê en Jesus tenvolle beleef.

Volg die skakel hier onder om die gids af te laai wat jou weekliks sal lei om te verdiep in elke area waarin jy die haas kan elimineer.

INGROEP GIDS

Ingroep 1 | Stilte & Afsondering

Ingroep 2 | Sabbat

OPSOEK NA NOG

REEKSE

Sien ‘n ander preekreeks se Ingroep materiaal deur die preekreeks waarvan jy die ingroep inligting te kies.

BEHOORT

PREKE GEE GELOOF. GROEPE GEE ‘N LEEFSTYL

TOONBANK

SKAKEL IN & BEKOM INLIGTING

PREKE

KOS VIR JOU SIEL

INGROEPE

RAAK DEEL VAN ‘N GROEP