Project Description
Met die oploop na Paasfees gaan ons elke dag kyk wat gebeur het tydens Jesus se laaste week voor Sy kruisdood. Berei jouself voor vir Paasfees deur die Heilige week te beleef soos Jesus dit beleef het.
1 | Jesus maak die tempel skoon
2 | Jesus en die Olyfberg
3 | Jesus sien Judas val
4 | Jesus eet saam met Sy dissipels
PREEKREEKSE
PREEKREEKSE
Kies die preekreeks waarna jy graag volgende wil luister