Project Description
Kerk. ‘n Woord wat soveel gemengde gevoelens by mense kan op bring. Is Kerk nog relevant? Gebruik God nog die Kerk? Is Kerk nog hoop vir die wêreld? Bou Jesus nog die Kerk? Die is belangrike vrae. Vandag hoor ons die belangrike antwoord.
PREEKREEKSE
PREEKREEKSE
Kies die preekreeks waarna jy graag volgende wil luister