Project Description


Geniet gerus die volgende les saam met jou kind. Die gaan ‘n avontuur wees! Maak seker jy is reg om die geloofshelde se pad te volg. Jy mag dalk net jou stapskoene moet saam bring
Week 1 – Abraham
Week 2 – Jakob
Week 3 – Josef
Week 4 – Moses
Week 5 – Josua
Week 6 – Dawid
Week 7 – Jesus

Kies die preekreeks waarna jy volgende wil kyk.