Project Description

Kliek op die video om die stel lof- en aanbiddingsliedjies te laat speel.

Dubbel kliek op die video om dit volskerm te laat wys. Die eerste liedjie is om julle litte lekker los te kry en op te warm vir die aanbidding. GENIET DIT!

LIEWE OUER, geniet gerus die volgende les saam met jou kind.

1 | As sout laf raak

2 | Nooit Alleen

Psalm 46:2 Prent

Neem nou die tyd om af te sluit en saam met jou kind te bid. Hieronder is ‘n gebed wat julle saam kan bid:

“Jesus ek is so jammer dat ek teen U sonde gedoen het. Dankie dat U my vuil water kom skoon maak het. Ek is dankbaar vir U. Amen

Kies die preekreeks waarna jy volgende wil kyk.