Project Description


LIEWE OUER, geniet gerus die volgende les saam met jou kind. Ons gaan vir ons aktiwiteit ‘n pen en papier nodig hê wat julle kan gereed kry vooraf.
Week 1 – God is Orals
Week 2 – God kan enigiets doen
Week 3 – God is lief vir my

Kies die preekreeks waarna jy volgende wil kyk.