Project Description

Almal se denke word gevul met gedagtes rondom Covid 19. Die media, vriende, kollegas en elke persoon het ‘n opinie oor dit. Die vraag is wat dink God oor die Corona-virus of nog meer; Wat verwag Hy moet ons aan dink in die seisoen van die Corona-virus? Leer saam hoe ons God se rus kan beleef en daarin bly.

BESOEK ONS

WAT KAN JY BY ONS DIENSTE VERWAG

PREEKREEKSE

Kies die preekreeks waarna jy graag volgende wil luister