LUISTER GERUS NA

ONS PREKE

Elke boodskap is uitgewerk met die doel om jou nader aan God te bring. Jou verhouding met Hom is ‘n avontuur en Sy Woord is jou gids. Die kerk het nog altyd bestaan uit mense wat mekaar bemoedig met God se hart en Sy Woord. Mag jy vandag beleef God is naby, voel jy behoort aan Hom en sien hoe Hy jou aktiveer om jou wêreld te beïnvloed. Dit is die doel van preke.

Die preekreekse hieronder word gelys van nuut tot oud. Geniet dit.

Twee word Een2021-03-02T11:17:25+02:00
Guns van God2021-02-12T20:46:36+02:00
Nuwe Begin | 20212021-02-12T20:48:53+02:00
Kersfees – Jesus in Lockdown2021-02-12T20:51:12+02:00
Genoeg is Genoeg2021-02-12T20:53:39+02:00
Ons is die Kerk2021-02-12T20:58:46+02:00
4 Kerke 1 Koninkryk2020-10-19T13:01:02+02:00
Praat God se Taal of hou jou mond2020-09-21T14:05:16+02:00
1 + 1 = 32020-10-01T09:10:59+02:00
Pad na Jou Hart2020-09-15T18:00:40+02:00
Load More Posts

ONS SKEP SPASIES

WAARIN SELFS ONGELOWIGES GOD KAN BELEEF

SOEK JY NA ‘N SPESIFIEKE PREEK?

ONS KAN HELP